Die Groot Gebedeboek

Skrywer: Piet Naude

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Soos Nuut

R80.00

Out of stock

Out of stock

As ons in gebed praat met die God wat ons liefhet, ontbreek die woorde dikwels om ons gedagtes, gewaarwordinge, vrese, verlangens voor God uit te druk. Soms is ons gebede skraps, leeg, herhalend, omdat ons vergeet hoe hoog en wyd en diep ‘n gesprek met God kan wees. Dit is dan dat ons opgetekende gebede van ander bidders kan gebruik. Hier is ‘n bundel met meer as 500 van die wêreld se mooiste en mees inspirerende gebede – uit verskillende tale, tye en kulture versamel, vertaal en verwerk vir Afrikaanse lesers.

Die groot gebedeboek kan langs jou Bybel lê en jou – as dagboek – deur die 366 dae van die jaar dra. Daarom bied die bundel ‘n dag-tema, ‘n Skrifgedeelte om te lees, een of meer gebede, en ‘n treffende aanhaling oor gebed vir elke kalenderdag. Die wye versameling gebed kan egter ook volgens tema gebruik word – die omvattende indekse agter in die boek help lesers om ‘n gebed te vind wat presies voldoen aan hulle spesifieke behoefte of vir ‘n besondere geleentheid. Hier is gebedswoorde van bidders sedert die 1ste tot die 21ste eeu – van die pragtig gedrae bedes van die ou kerkvaders, tot die kontemporêre gebede van vandag se bidders; van martelaars se gebede op die brandstapel, tot hedendaagse mense se gebedsreaksies op die gebeure van 11 September 2001.

Die inleiding tot die boek, en tot elke maand se gebede – geskryf deur prof Piet Naudé – sluit aan by die bekendste gebed van alle tye: Jesus se ‘Ons Vader …’ Die woorde van die meer as 300 bidders opgeteken in hierdie bundel is nie bedoel om lesers se eie gebede te vervang nie – dit wil net gedagtes en onderwerpe vir persoonlike en openbare gebede stimuleer. Die groot gebedeboek wil ‘n bydrae lewer om Chirstene se gebedslewe te verryk.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop