Die Dooies Leef
R90.00
Out of stock
Out of stock
Skrywer: SD Fourie
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die dooies is nie onder die aarde nie. Hulle is in die geritsel van die bome.” Hy kyk verras na haar. “Glo jy ook dat die dooies nooit finaal gesterf het nie?” Sy antwoord nie. Dit is nie waaroor sy vanaand wil gesels nie. Sy is al vir dae besig met die dooies. Sy wil net weer ‘n slag perspektief kry. Helder dink. Hanna Bagiano is in twee verdeel toe sy meegedeel word dat sy dringend na Engeland moet reis. Haar ouma, Maryna Lourens, het afgesterf en die prokureursfirma in Londen moet Hanna se identiteit verifieer voordat hulle haar ouma Maryna se boedel kan afhandel. Hanna wou nog altyd reis, maar nou word hierdie reis betaal deur die ouma wat haar as kleinkind ontken en verwerp het. Die ouma wat gese het sy is nie ‘n Lourens nie. En boonop sit sy met haar ouma Maryna en oumagrootjie, Sophie Lourens, se dagboeke. Toe sy dit begin lees, kom spook die verlede by haar: ou geraamtes klim uit die kas en Hanna kom te staan voor die Lourensvloek wat van nageslag tot nageslag oorgedra word … Sal sy dit kan vryspring? Of sal die noodlot en die vloek ook haar en haar nageslagte tref? Alhoewel dit aanvanklik moeilik is, gee Hanna gehoor aan haar ouma se laaste versoek: Sy begin terugloop op die spore van haar voorgeslagte. Sy maak haarself ontvanklik vir die stemme van die verlede met die hoop dat sy die geheime van haar eie verlede sal kan ontsluit. En dalk, net dalk, vind sy self geluk wanneer sy die wense van die wat voor haar was, vervul. Commendatio deur Leti Kleyn: “”Die leser word so gemaklik in Die dooies leef ingetrek, dat jy nie eers sien die bladsye raak minder en die einde kom nader nie.”
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm