Die Bybelroman
Skrywer: Jaco Thom
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R70.00
Out of stock
Out of stock
Daar is karakters wat welbekend is, soos Abraham, die vader van die gelowiges; Jakob en sy rwaalf seuns; Moses, die geduldige leier en koning Dawid, die man na God se hart … Dan is daar ook die karakters wat oënskynlik in die skemerwêreld van die agterverhoog vertoef het, soos Jehu, Joas en Hiskia, en ander wat los staan in hul eie situasie: Nehemia en Esra, Mordegai en Ester.
Hier word al die karakters en hul lotgevalle saamgesnoer in ‘n epiese roman met meesleurende aksie, groot persoonlikhede en die tema van goed en kwaad. ‘n Boeiende vertelling waarin karakters mense word met ideale, hartstogte, ambisies en dikwels verskuilde agendas. Merkwaardige verhale van liefde en konflik, van die menslike en die bonatuurlike ontvou saam met die agtergrond waarteen dit afgespeel het.
Jaco Thom bied in hierdie boek ‘n geheelbeeld van die Bybelse verhaal, van Genesis tot Openbaring, wat onontbeerlik is vir die onbedrewe Bybelleser. En vir diegene wat met die verhaal vertroud is, bied dit wonderlike nuwe insigte.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm