Daar’s vis in die punch

Op sestien kort mens nog jou ouers se toestemming vir alles. Maar nie Charlie Koekemoer nie. Sy is van kleins af geleer om selfstandig te wees. Op drie kon sy brood smeer, op vyf hotdogs in die microwave maak … En nou, in Graad Elf, behandel haar advokaat-ma en -pa haar soos ‘n jong dame van twintig. Hulle is amper nooit by die huis nie. En omdat hulle skuldig voel oor sy so baie alleen is, mag sy kom en gaan soos sy wil, probeer hulle haar paai met duur geskenke. Sy is ‘n mall rat wat net designer labels dra, ry ‘n Triumph Spitfire met ‘n bottelgroen afslaandak, rook met styl, kuier laatnag tot ligdag in hip-hop clubs, lewe roekeloos en met passion … Totdat Mavis op ‘n dag onwetend ‘n dig bewaarde geheim verklap, en die aarde eensklaps gaan staan. In ‘n enkele week verander Charlie se lewe onherroeplik. Niks is meer soos dit was nie. Maar ondanks alles kry sy dit reg om sane en cool te bly. Sy skryf op haar nuwe laptop, herrangskik die files in haar kop en dans verwoed. Want soos Frida Kahlo en Isadora Duncan, die sterk vroue wat sy so bewonder, verstaan sy nou: Maak nie saak waar jy is of hoe jy dit het nie, dis alles ‘n kwessie van hoe jy kies. As jy die punch deur jou tande sif en fyn sluk, dodge jy die vis.

R40.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Jackie Nagtegaal

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Daar’s vis in die punch”

Your email address will not be published. Required fields are marked *