Chanette Paul Omnibus 2
R70.00
Out of stock
Out of stock
Skrywer: Chanette Paul
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Soos Nuut
Rots van liefde
Stella en Zoe vlug na ‘n romantiese Bosveld; Stella met ‘n gebroke hart, en Zoe met ‘n wrok teen al wat man is. Albei vrou wonder – bestaan daar iets soos ware liefde, of is dit net ‘n mite? In Geld wat krom is nooi die skatryk Aryna du Toit vir eiendomsagent Liezl Reynders om haar Hartbeespoortdam-woning te kom waardeer. Maar Liezl is nie die enigste gas nie, en dit word ‘n naweek waarna geen van die betrokkenes se lewens ooit weer dieselfde sal wees nie. Leerskool van die liefde – sedert die skeiding met Lieb is daar min van Saskia se selfbeeld oor. Impulsief wyk sy uit na Mosambiek, en beland onverwags saam met groot, sterk Steph. Sy besef – na drie jaar is daardie iets tussen hulle steeds daar.
Geld wat krom is
Liezl Reynders, ‘n eiendomsagent, is verras toe Aryna du Toit, een van die rykste vroue in die land, haar uitnooi om haar pragtige huis by Hartbeespoortdam te kom evalueer vir verkoopdoeleindes. Sy kan nie help om te wonder of Aryna bewus is daarvan dat dit Liezl se man is met wie sy twee jaar vantevore ‘n affair gehad het en wat daartoe gelei het dat Liezl se huwelik in die skeihof geeindig het nie. Toe Liezl egter op Arendsnes aanland, is dit nie die enigste saak waaroor sy wonder nie. Waarom sou Aryna du Toit byvoorbeeld drie gewese minaars, waarvan een Liezl se eks-man is, en die mooiste prokureur op die dorp ook oorgenooi het? Waarom is die sekuriteitsmaatreels op Arendsnes so besonder streng en waarom moet hulle almal hul motorsleutels en selfone aan die butler oorhandig? Waarom is die beeldskone Aryna in ‘n rolstoel vasgekluister? En waarom het Liam Stassen so ‘n vreemde uitwerking op Liezl – veral nadat sy ‘n eed aan haarself gesweer het dat sy nooit weer by ‘n man betrokke wil raak nie? Terwyl hulle in luuksheid onthaal word, ontvou Aryna se baie fyn en gemene plan en die redes daaragter geleidelik. Dit word ‘n naweek van ontbloting van geheime en van ontnugtering, van beskuldigings en skulderkennings. ‘n Naweek waarin die betrokkenes gedwing word om keuses te maak wat hul integriteit, hulle vriendskappe en die onsterflikheid van die liefde tot die uiterste toets. En dit word ‘n naweek waarna nie een van die betrokkenes se lewe ooit weer dieselfde sal wees nie.
Leerskool van die liefde
Sedert die skeiding met Lieb is daar maar min van Saskia se selfbeeld oor. Sy besluit impulsief om weer te gaan duik, en beland onverwags saam met Steph in Mosambiek. Groot, sterk Steph, met sy grougroem oe en sy gemaklike lag. Na drie jaar is daardie iets tussen hulle steeds daar. Hy steek vlammetjies in haar aan as hy haar soen, as hy haar teen hom vashou, en sy weet sy het geen verweer teen hom nie. Steph gee vir haar om, maar wat van Vera en Vernon? Die keuse tussen plig en liefde is nooit maklik nie…
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm