Anna, dogter van Engela van Bengale

Sale!
Die tekstuurryke verhaal dring tot in die brandpunt van Anna de Koning se bestaan. Haar ma, die bekende Engela van Bengale , was ‘n slaaf in die huishouding van Jan van Riebeeck aan die Kaap.
Altwee vroue onderskei hulle deur hulle innerlike vuur, intelligensie en die smagting na meer ….. die vlieërs van hulle ambisie sweef hoog inderdaad in die blou Kaapse lug. Wanneer mooi Anna die soldatehart van Olaf Bergh verower, loop haar beker oor – van soet en suur.
Die bloudruk vir die gees van ‘n vrou het die afgelope 350 jaar nog g’n jota of titel verander nie. Dit is wat Therese Benade, ;n afstammeling van die elfde generasie van Anna de Koning, eintlik met ons deel. Haar verhaal is gevoed deur navorsing in museums en argiewe, en herroep die Kaapse samelewing met geur en kleur en klank, terwyl ons tweespalt en selfverwesenliking, teëspoed en vervulling meemaak.

R30.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Theresa Benade

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Anna, dogter van Engela van Bengale”

Your email address will not be published. Required fields are marked *